|

TUISTE
SUITES
OMGEWING
MILEU
KONTAK ONS
|
 
WELKOM
Welkom by Môreson,
ons klassieke
Victoriaanse opstal
en
die trots van
Riebeek
Kasteel.
Met liefde gerestoureer
en versier uit 'n vorige tydvak
in die ryk en trotse
geskiedenis van die platteland.
Ons bied: Konferensies,
Selfsorg akkommodasie.
Vir
die wat verkies om nie voor die kospotte te staan nie,
is daar 'n wye keuse van nabye restaurante.
Ons is gefokus op 'n
stresvrye, gesonde leefstyl
en 'n rustige, intieme
atmosfeer, om jou besoek
'n "tuiste
weg van die huis" te bied.
Tydens somer bied
ons ook "aqua-gym" aan.


BOONTOE
|
 |